Oefening is nie n keuse nie. Bou nou spiermassa vir 'n aktiewe lewe later. Ons gesels met Izzy Ellis oor die impak van estrogeenverlies op spiermassa, beendigtheid, die brein, en metabolisme, en hoe om dit te oorkom. Geborg deur Probitec. https://probitec.co.za