In hierdie besondere gesprek ontmoet ons nie net die bekende, fenomenale Annelisa Weiland nie, maar kry ‘n intieme blik van haar grootwordjare en die mense en gebeurtenisse wat haar gevorm het. Ons gesels oor haar drome, haar pad, haar vreugdes, uitdagings, liefdes, lesse en die oomblikke wat haar gemaak het wie sy is. Geniet saam met ons die vrolike en soms verrassend emosionele kykie na hierdie kleurvolle, sterk, talentvol, eerlik en lewenslustige ikoon. ’n Gesprek vol stories, lag, herinneringe en ’n hele klomp Annalisa-kleur. ❤️ Geborg deur Probitec. https://probitec.co.za